My heel eerste reaksie  met die lees van die storie  in Rapport was dat ek nie kon help om te wonder wat sou die motivering van 'n individu wees om so 'n blatante leuen aan die media te gaan verkondig?  Ek meen as hy weet dis 'n totale versindsel wat sou hy daarmee kon bereik? As die bestaan van so 'n video dan so vergesogd is soos Saru en Peter de Villiers aanvanklik beweer het, dan is dit mos logies dat iemand wat sulke onsin versprei moes weet dat hy beperkte of geen milage uit so 'n stap sou kry nie. So waarom dit dan doen?
Maak nie saak hoe baie ek die berigte oor die voorval lees nie...ek kan steeds nie verstaan wat Chris Hewitt verkeerd gedoen het in die storie nie, behalwe maskara dra (wat sy goeie reg is) en sy werk as kommunikasiebeampte blykbaar nie te goed gedoen het nie.(wat nie sy goeie reg is nie) Maar daaroor is hy lankal reeds geskuif uit die Bok groep. Chris Hewitt se naam word wyd en suid as die skuldige in die verhaal geprojekteer.  Die Burger berig vanoggend "Herrie oor seksvideo - Rugbyman se kop waai"...en in die berig word Hewit se aandeel in die storie beperk tot 'n vergadering wat hy op 15 Augustus met Peter de Villiers gehad het waar hy de Villiers van die bestaan van so 'n video ingelig het. Niks meer nie. Weet Saru iets wat hulle nie vir ons wil vertel nie, of is ek korrek in my aaname dat Hewitt hier skynbaar die boodskapper is wat geskiet word? Dit sal nie die eerste keer wees dat 'n mediabestuurder van die Bokke as die spreekwoordelike mat gebruik word deur Saru om sy interne rubbish onder te vee nie. Mark Keohane is nog vars in ons gedagtes.
Ek sien egter niemand verder noem dat een van die twee mense wat blykbaar saam met Peter op die betrokke tyd in die Oos Kaap was  niemand anders as 'n ene Cheeky Watson was nie , dis nou Luke se pappa. Watson self is geen  vreemdeling as dit by kontroversiële issues kom nie en is al voorheen by ongerymdhede in rugby betrek is toe Jake White hom daarvan beskuldig het dat hy White probeer omkoop en later gedreig het om Luke in die Bokspan in te sluit. Die ander ou op die trip was die Stellenbosser ( of ek weet ook nie of hy nog hier woon nie) Neil de Beer.  Mens kan seker met reg begin vra op watter stadium begin die "waar 'n rokie trek brand 'n vuurtjie" gedagte relevant raak, of is dit alles die werk van sinister rassistiese magte wat rugby in die hande van wit Afrikaners wil hou? Oordeel maar self.
Peter de Villiers self trap effe klei in die media so dit verbaas my nie dat Saru hom gemuilband het nie, dis nou nadat hy die "rasse komplot" defence gegooi het en gedreig het om die werk terug te gee aan die wittes. (nee Peter, so maklik gaan jy nie wegkom nie....) Hy het homself effe weerspreek teenoor Sunday Times, toe hy aanvanklik gesê het die video is nie gebruik om hom af te pers en om spankeuses te beinvloed nie, en toe onmiddelik omgeswaai het deur die bestaan van so 'n video te ontken , maar toe was dit was egter te laat... maar kom ons gee Peter die voordeel van die twyfel en skryf die glips toe aan die feit dat Peter nie juis te hot is in die rooi taal nie.
Hoe dit ookal sy vodeo of geen video...... ek laat vir eers die issue met Kobus Wiese se woorde Sondag op die M-Net program "All out rugby"....."Cant we just be normal in this country?"
Inderdaad Kobus, inderdaad....
- These bloopers are hilarious
W światowych mediach już od dłuższego czasu z ust do ust krążyła plotka, że kilku największym tabloidom oraz stacjom telewizyjnym zaproponowano kupno sex-video 15-letniej Miley Cyrus. Podobno nagranie pokazuje wówczas jeszcze 14-letnią Miley Cyrus uprawiającą seks z jej ówczesnym chłopakiem - Nickiem Jonasem, Za możliwość publikacji tajemniczy sprzedawca żądał aż 3.000.000 dolarów.
Przez ostatnie trzy miesiące nikt nie zdecydował się jednak zapłacić tak wysokiej sumy za nagranie niezdarnie zabawiających się nastolatków. Właściciel sex-video wpadł na inny sposób zarobienia pieniędzy i zdecydował się sprzedawać nagranie w wielu kopiach. Film z Miley Cyrus będzie można kupić w internecie za 29,95 dolarów!
Oczywiście handel nagraniem pokazującym seks 14-latki jest nielegalny w USA. Za opublikowanie takiego filmu, a także kupowanie video ukazującej seks osób nieletnich, grozi kara więzienia. Czy widok nagiej Miley Cyrus jest wart aż takiego ryzyka?
Ten blog bierze udział w konkursie Blog Roku 2007 w kategorii
teen.  Jeśli chcesz oddać na niego głos, wyślij SMS o treści J06178 na numer 71222. Koszt SMS, to 1,22 zł brutto